✍️*An English Translation is available in the link below*
Siviele eise teen die departement van gesondheid hoop op oor beserings wat opgedoen is nadat mense die Covid-19-entstof gekry het.
Die menseregte-organisasie Freedom Alliance of South Africa (FASA), ʼn organisasie sonder winsbejag, het reeds in April vanjaar hofstukke op SAHPRA en 23 ander respondente beteken, oor beserings wat aan die Pfizer-inenting gekoppel is.
Volgens FASA het SAHPRA destyds goed geweet dat die Pfizer-entstof teen Covid-19 nie so doeltreffend is soos wat aangevoer is nie en was hulle deeglik bewus van die gesondheidsrisiko’s wat die entstof inhou.
✤ Lees die artikel hier:
✤ Vir die Engelse Vertaling van die artikel klik hier
Ons versoek vriendelik en dringend finansiële hulp om die regstappe wat deur FASA begin is, te ondersteun ten einde die regte en belange van elke individu in ons land te beskerm.
Ons verstaan dat nie almal in ‘n posisie is om finansieel by te dra nie, maar daar is ander maniere waarop jou ons kan ondersteun. Deur hierdie skakel met jou netwerk te deel, bewustheid oor ons saak op sosiale media te versprei en vir ons te bid, is alles waardevolle maniere ons te ondersteun..
Elke aksie tel en saam kan ons ‘n sterker stem vir almal wees.
✤ Lees FASA se persverklaring
✤ Die volledige stel hofstukke kan hier afgelaai word
Skenkings ter ondersteuning van die hofsaak kan hier gemaak word:
Freedom Alliance South Africa
Standard Bank
Rekening Nommer: 10201683146
Takkode: 051001
SWIFT Adres: SBZA ZA JJ
Vir alle finansiële navrae en om die bewys van betaling in te dien, stuur asseblief ‘n e-pos aan accounts@fasa.org.za.
Belangrike Versoek: Voordat enige fondse oorbetaal word, besoek asseblief eers ons webwerf en bevestig dat die bankbesonderhede ooreenstem met die bankbesonderhede wat in enige van ons berigte verskyn. Baie dankie.
✤ Webblad: freedomalliancesa.org
✤ Freedom Alliance SA Telegram Kanaal
✤ Freedom Alliance SA Telegram Kletsgroep
✤ Freedom Alliance South Africa WhatsApp Groep
✤ Lees asseblief FASA se Vrywaring hier